Onderwêreld beplan om 'n verkorte weergawe (40 minute i.p.v. oorspronklike 80 minute) op te voer sodat twee opvoerings in een tydgleuf kan inpas.
Regulasies en protokol (soos uiteengesit in die standard-operating-procedure-for-covid-19) kan dan streng nagekom word - maksimum 250 leerders per opvoering om sosiale afstande te handhaaf.
Kontak : productions@andrestolz.com / 082 375 9201